Audacity: Vrye sagteware vir klankopname en -redigering

Advertisements Policy

Hoekom is die nuwe baan nie gesinchroniseer met die voriges nie?

Met die maak van 'n multibaanopname, is daar 'n onvoorspelbare vertraging tussen die spel en die opname. Audacity probeer om outomaties te korrigeer, maar hierdie werk nog nie op alle rekenaars nie.

As 'n nuwe baan nie gesinchroniseer is met die ander nie, kan u inzoem en “Tydverskuiwing” gebruik om dit te sleep na die regte ligging in tyd.

Ander algemene vrae...