Audacity: Vrye sagteware vir klankopname en -redigering

Advertisements Policy

Older Frequently Asked Questions for international help

These are older Frequently Asked Questions (FAQ) for users of current Audacity in languages where the current FAQ has no translation yet. These questions remain largely valid for Audacity 2.0.x, but please use the current FAQ if you can do so.

Additional help in other languages can be obtained from various online forums including the Audacity International Forums.

About Audacity

  1. Is Audacity regtig gratis? Hoekom?
  2. Does Audacity contain any viruses, spyware or adware?
  3. Mag ek kopieë van Audacity versprei?
  4. Iemand verkoop Audacity op eBai. Is dit wettig?
  5. How can I change the language displayed in Audacity?
  6. Does Audacity run on 64-bit systems?

Installation and Plug-Ins

  1. Hoe laai ek die LAME MP3-enkodeerder af en hoe werk die installasie?
  2. Wat moet ek doen as ek probleme ondervind met die aflaai of installering van Audacity?

Recording

  1. Hoe kan ek in stereo opneem?
  2. Hoe neem ek op vanaf plate, kassette of minidiscs?
  3. Why can I not record in Windows Vista or 7?
  4. Kan ek 'n baan speel terwyl ek 'n nuwe een daarby opneem?
  5. Hoekom is die nuwe baan nie gesinchroniseer met die voriges nie?
  6. Kan Audacity RealAudio of ander oudiostroomformate opneem?
  7. Kan ek Audacity stel om op 'n sekere tyd op te neem?

Opening and Saving Files

  1. Hoe maak ek 'n Audacity-projeklêer (AUP-lêer) oop in 'n ander program?
  2. Hoekom skep Audacity 'n gids vol .au-lêers wanneer ek 'n projek stoor?
  3. Audacity het uitgebom! Kan ek ongestoorde data herwin?
  4. Can Audacity import additional formats like M4A, WMA or FLAC?
  5. Hoe voer ek 'n baan van 'n oudio-CD in?
  6. Hoe stoor ek my opname op 'n oudio-CD?
  7. Hoe kan ek 'n lang opname verdeel in veelvuldige lêers of CD-bane?

Editing

  1. Hoekom kan ek nie die effekte of ander kieslysitems gebruik nie?
  2. Hoe meng mens twee bane saam?
  3. Kan ek die sang van 'n opname verwyder om 'n Karaoke-baan te maak?