Audacity: Vrye sagteware vir klankopname en -redigering

Webwerfkopiereg en handelsmerk

Hierdie webwerf is Kopiereg © 2014 lede van die Audacity-ontwikkelingspan. Behalwe waar anders vermeld, val alle teks en beelde op hierdie werf onder die Creative Commons Attribution-lisensie, weergawe 2.0. U kan hierdie materiaal kopieer, versprei en vertoon, maar u moet erkenning gee aan die oorspronklike outeurs. Sien gerus die lisensie vir detail.

"Audacity" is 'n handelsmerk van Dominic Mazzoni. Die Google-embleem is 'n handelsmerk van Google, Inc.