Audacity: Vrye sagteware vir klankopname en -redigering

Advertisements Policy

Erkenning

Hierdie is sommige van die mense wat bygedra het tot Audacity, die vrye oudioredigeerder.

Indien u vrae of terugvoer het, sien gerus die kontakbladsy.

Geskiedenis

Audacity is begin deur Dominic Mazzoni en Roger Dannenberg in 1999 by Carnegie Mellon Universiteit. Dit is vrygestel as oopbronsagteware by SourceForge.net in Mei 2000.

Open HUB (formerly known as "Ohloh") has statistics on the value of Audacity development. The Open HUB "badge" at the bottom of each page on this site shows updated summary values. The statistics are set up by us to show only the values of Audacity-specific development, excluding the third-party code libraries Audacity uses. The Contributors page on the Open HUB site shows the contributions of each developer.

Audacity Team Members

Technical Leadership Council

Emeritus: distinguished Audacity Team members, not currently active

Bydraers

Vertalers

Biblioteke

Audacity is gebaseer op kode van die volgende projekte:

Bedankings

Daar is baie ander mense en organisasies vir wie ons wil bedank. Vele hiervan het geprogrammeer, foute reggemaak, of terugvoer, geld tyd of ander dinge tot die projek bygedra. Ander het bloot gereedskap gemaak wat hierdie hele projek moontlik gemaak het.